Die erediens word elke Sondag om 8:50 via Youtube uitgesaai.
1
/
24
16 Aug – Aanskou: Sy Hand maak ons een — sodat sy Naam geken sal word.
9 Aug – Aanskou die Regter van die weduwee — Hy hoef nie oorreed te word nie.
2 Aug – Die gebed word verhoor—en sy heerlikste verhoring is dat die Vader ons die Heilige Gees gee
26 Julie – Aanskou: God gee die siel en Hy eis die siel—Christus en word verryk deur kennis van Hom.
19 Julie – Aanskou hoe God self ons een gemaak het – hoe lyk ’n gemeente waar Christus die Hoof is.
Sondag 12 Julie – 1 Kor 12: 1-11
Sondag 5 Julie – Prof Koos Adendorff
Sondag 28 Junie – 1 Tim 4: 1-16
21 Junie 2026 – Aanskou die wonder: Ons is reeds een liggaam – Kom laat ons lewe.
14 Junie 2026 – Die gelykenis van die ontroue landbouers
7 Junie 2026 – Aanskou die ontferminge van God — en jou hele lewe word ’n lewende offer.
31 Mei 2026 – God is liefde — aanskou wie in jou woon, en waarheen Hy vloei.
Sondag 24 Mei – Pinksterfees
Sondag 17 Mei – Hendrik Fourie
Hemelvaartdiens 14 Mei – Hendrik Fourie
1
/
24
