Die erediens word elke Sondag om 8:50 via Youtube uitgesaai.
1
/
23
22 Mrt 2026 – Omdat Hy die lig is, kan ons in sy lig lewe.
Sondag 15 Maart 2026 – Leespreek Oudl Barend van Wyk
8 Mrt 2026 – Die Heilige God reinig ons – nou kan ons in sy Lig staan.
1 Mrt 2026 – Hy is die verhewe Lig — Kom wandel in Hom
22 Feb 2026 – Wanneer jy nie onder God se heerskappy staan nie – wie het jy dan?
Sondag 15 Febr – Ds Nico Swart
8 Feb 2026 – Wanneer ons HERE ons identiteit herstel hoor ons “Jy behoort aan My”
1 Feb 2026 – Die regverdige gehoorsaam tot die einde en het hoop in lyding
25 Jan 2026 – My Here – Hoe gaan mens dit volhou?
18 Jan 2026 – Kom na Jesus, leer van Jesus en rus in Jesus
11 Jan 2026 – Wat gemaak wanneer Liefde vertrap word?
4 Jan 2026 – God se liefde vestig ons identiteit.
31 Desember 2025 – Vir 2026 – Deïsme vs Enteïsme
28 Desember 2025 – 'n Gesonde lewe vloei vanuit gesonde onderwysing
25 Desember 2025 – CHRISTUSFEES
1
/
23
