Bybelstudies

Die gemeente het in persoon Bybelstudie groep asook ‘n algemene Bybelstudie wat deur die hele Gemeente gevolg word.

Om die algemene Bybestudie te volg kan u op een van die skakels hier onder druk en die Betrokke Bybestudie as ‘n PDF leêr aflaai. Die Bybelstudie geskiet per Bybelboek en ons is tans besig met die boek Jesaja.